view of wheat 3

Oos-Kaap boer wen toekening vir hoogste prys wol!

22 June 2017
0 comments
Ogies Sawamba Prys

Johan van Vuuren van Post Retief het die hoogste prys van R177.00 per kg vir 16.1 mikron wol met 72% skoon opbrengs vir die seisoen behaal . Die toekenning is deur Clarence Friskin van SAWAMBA gedoen, tydens die NWKV kongres.Ogies Sawamba Prys