Sunday

July 21, 2024

Vleissentraal

Vleissentraal is reeds meer as 90 jaar sinoniem met vee bemarking in Suid-Afrika. Die Maatskappy spog met ‘n lang geskiedenis wat getuig van ‘n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor.

Bekwame en kundige Bemarkers verseker dat beste pryse behaal word. 

Vleissentraal is tans een van die grootste lewendehawe maatskappye in Suid-Afrika.

Markverwante pryse en mededinging, professionele diens, reputasie van die maatskappy sorg vir kliënte met goeie gehalte lewendehawe, wild, losgoed en eiendom.

Vleissentraal is baie passievol oor veilings. Ons strewe is nie om die meeste veilings aan te bied nie, maar die wat ons aanbied op ‘n ongekende hoë vlak aan te bied.

Ons bemark ook vesel en eiendomme.

Sien hulle Bemarkers se besonderhede onderaan:

Contact Details

Other Corporate Members