Wednesday

April 17, 2024

Jansenville-skou 2024

Een van die hoogtepunte op die Oos-Kaapse skoukalender is die Jansenville-skou wat vanjaar van 8-9 Maart plaasvind.

Die voorsitter van die skou, PW Botha, vertel ons nou wat besoekers kan verwag: https://www.youtube.com/watch?v=AP8B5dMnUfo

Sien meer informasie onderaan:

Event Details

Map

Other Events