Karoo Winter Wool Festival – Competitions

Hierdie jaar vind die Karoo Winter Wolfees, 14 – 16 Junie, plaas. Daar word 3 kompetisies aangebied wat einde Mei sluit. Die wenners word tydens die fees by die Gala aand op die 13de Junie aangekondig. Ons wil graag almal aanmoedig om deel te neem, dit sal groot pret wees! OVK Innovation competition: The innovation […]