Thursday

January 23, 2025

Karoo Winter Wool Festival – Competitions

Hierdie jaar vind die Karoo Winter Wolfees, 14 - 16 Junie, plaas. Daar word 3 kompetisies aangebied wat einde Mei sluit. Die wenners word tydens die fees by die Gala aand op die 13de Junie aangekondig. Ons wil graag almal aanmoedig om deel te neem, dit sal groot pret wees!

OVK Innovation competition:

The innovation competition encourages anyone across the country to enter and be creative with wool as a medium and to produce a functional item which is not art. Great prizes can be won.

See the flyer below:

OVK wol kuns kompetisie:

Die kuns kompetisie is slegs op Karoo-skole van toepassing. Die lys van skole wat mag deelneem word onderaan gespesifiseer. Die deelnemer word aangemoedig om enige kunswerk te skep met die tema, wol. Die wenner, asook die wenner se skool wen n prys. Lees meer oor die kompetisie hieronder.

Beste enkel wolbaal kompetisie:

Mense oor die hele land kan inskryf!

Sien meer inligting hieronder.