Boere het n Roeping!

Boere is die ruggraat van die samelewing, hulle roeping gaan verder as net plant of melk, dit is n toewyding. Die boere gemeenskap is sterker as meeste en werk saam om voedsel vir die wereld te verskaf deur die goeie en slegte tye. Leef jou roeping uit en maak n verskil in jou gemeenskap. Streef […]