Boere is die ruggraat van die samelewing, hulle roeping gaan verder as net plant of melk, dit is n toewyding. Die boere gemeenskap is sterker as meeste en werk saam om voedsel vir die wereld te verskaf deur die goeie en slegte tye.
Leef jou roeping uit en maak n verskil in jou gemeenskap. Streef daarna uit om die nuwe generasie te inspireer om te boer ten spyte van al die moeilike tye. Boere moet saamstaan en vir hulself sorg.
Die band LOX, waarvan Lion Du Plessis Agri Mpumulanga President, deel is, het n besonderse liedjie oor die boer se roeping geskryf met n boodskap daarby.
Kyk die video op die skakel: https://www.youtube.com/watch?v=cNTDX8zQ9F8