Karoo Winter Wolfees 2025 – Kompetisies

Die tyd het weer gekom vir die Karoo Winter Wolfees om plaas te vind, 3 – 5 Julie 2025. n Fees vol aktiwiteite en kompetisies vir almal om in deel te neem. Die Wolfees in samewerking met OVK bied hierdie jaar 3 kompetisies aan: 1. OVK Innovasie Kompetisie – deelnemers kan groot pryse wen deur […]