Vleissentraal

Vleissentraal is reeds meer as 90 jaar sinoniem met vee bemarking in Suid-Afrika. Die Maatskappy spog met ‘n lang geskiedenis wat getuig van ‘n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor. Bekwame en kundige Bemarkers verseker dat beste pryse behaal word.  Vleissentraal is tans een van die grootste lewendehawe maatskappye in Suid-Afrika. Markverwante pryse en mededinging, professionele […]