Agri Oos Kaap besoek Burgersdorp Hoërskool

Agri Oos Kaap Vise-President, Eben du Plessis, en Jongboer Komitee lid, Lood De Jager, het die Burgersdorp Hoërskool besoek. Hulle het die belangrikheid van georganiseerde landbou aan die deelnemers van die skool se Landbou program verduidelik, asook die Agri Oos Kaap Jongboer inisiatief aan hulle bekend gestel. Hoe meer Jongboere ons kan intrek by georganiseerde […]

Hoogtepunte/Terugvoering van Nampo Kaap!

1. Wat Werk in Die Wes-Kaap (Agri In Gesprek) – Boere het goeie verhoudings met plaaslike munisipaliteite. – Die Departement van Landbou Wes Kaap doen jaarlikse evaluasies wat boere gerusstel. 2. Jongboer Byeenkoms – Jongboere word aangemoedig om deel te neem in die Jongboer van die Jaar Kompetisie. – Die kompetisie gaan oor bestuursprogramme, mense […]