1. Wat Werk in Die Wes-Kaap (Agri In Gesprek)
- Boere het goeie verhoudings met plaaslike munisipaliteite.
- Die Departement van Landbou Wes Kaap doen jaarlikse evaluasies wat boere gerusstel.
2. Jongboer Byeenkoms
- Jongboere word aangemoedig om deel te neem in die Jongboer
van die Jaar Kompetisie.
- Die kompetisie gaan oor bestuursprogramme, mense verhoudings,
finansiele bestuur en werkers kontrakte en nie oor die grootte en
omset van jou plaas nie.
3. New Holland bied n metaangas trekker aan
- As jy boer met melk beeste, varke of gras.
- Jy kan jou eie metaangas produseer en in die trekker gebruik.
- Brandstof besparing en kostes is n groot voordeel.