Monday

March 24, 2025

King Price

Plaas jou wild en lewende hawe in die koning se hande.

Van renosters tot rooibokkies… En alles tussenin

Ons bied die wydste dekking indie mark, teen bekostigbare pryse.

Kies vanuit die volgende opsies en betaal slegs vir die dekking wat jy benodig:
• Vang
• Oplaai
• Transito
• Aflaai
• Mortaliteit: Alle risiko’s
• Beperkte mortaliteit
• Brand en weerlig
• Veilings
• Bomas: Slegs wild

Kontak 0860 21 00 00 of stuur ’n e-pos na agri@kingprice.co.za vir ’n kwotasie.

Other Corporate Members